When you deal with Proport, youll get a commitment to service that
is second to none.
We create more usable living space for all home owners in the Western
Cape.
Wanneer u Proport kies, kry u toegewyde en
professionele aandag en diens.
Ons verskaf meer leefspasie vir alle huiseienaars in die Wes-Kaap.
Proport is in business since 1986. We specialize in the erecting of carports,
sun rooms, braai rooms, covered parking areas
and enclosure of swimming pools and balconies.
Proport is reeds in besigheid sedert 1986. Ons spesialiseer
in die oprigting van afdakke, sonkamers, braaikamers,
onderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne.
This dynamic company is situated in Bellville, Western
Cape, South Africa where it was started by Frikkie van Eeden.
From a small, rented factory in Hydro Park, Bellville, the company has
grown to a proud owner of their current building
complex and factory in Stikland, Western Cape, where most of the work
is pre-fabricated.
Hierdie dinamiese maatskappy is in Bellville in
die Wes-Kaap in Suid-Afrika geleë. Die besigheid het in n
klein fabriek in
die Wes-Kaap ontstaan en is begin deur Frikkie van Eeden. Die besigheid
het gou so groot gegroei dat hulle moes skuif
na n groter fabriek en sedert 1998 is Proport in hul eie fabriek
waar die meeste werk vooraf vervaardig en voorberei word.
We do approximately 300 jobs per year and have the
capacity to build 20 carports in five days.
Ons kan ongeveer 300 projekte per jaar doen en
het die vermoë om 20 afdakke in vyf dae op te rig.
Since 1998 Proport is being managed by three directors.
Managing Director Deon Uys
Production Director Cor Stofberg
Sedert 1998 word Proport bestuur deur drie direkteure.
Besturende Direkteur Deon
Uys
Produksie Direkteur Cor Stofberg

|