“The Enclosure People”

Proport beskik oor opgeleide adviseurs met ondervinding om kliënte by te staan en te help om die regte keuses te maak in
hul individuele situasie.

Ons adviseurs sal die beste praktiese oplossings voorsien met hul innoverende idees, produk keuse en installering van
produk, vanaf afdakke, sonkamers, toemaak van swembaddens, balkonne, braaikamers en onderdak parkering. Ons streef
na algehele en deurlopende tevredenheid.

Proport het georganiseerde spanne, elk met sy eie voorman. Hierdie spanne word deur ‘n produksie bestuurder bestuur
om hoë gehalte te waarborg.

Proport het ‘n geskiedenis van eerlike gewaarborgde diens. Hulle doen naverkoopdiens, self nadat die waarborgtydperk
van een jaar verstryk het.

Ons sal altyd net ‘n telefoonoproep weg wees. Geen probleme van enige aard is te groot nie. Proport is trots op hul
goeie naam en sal altyd streef om dit so te hou deur altyd uitstaande kwaliteit diens asook naverkoopdiens te lewer.


 
Kopiereg 2011© www.proport.co.za Alle Regte Voorbehou