Proport spesialiseer reeds sedert die tagtiger jare in die oprigting van afdakke, toemaak van braaikamers,
swembaddens, balkonne en onderdak parkering in die Wes-Kaap Provinsie. Alle strukture is oorspronklik ontwerp deur
strukturele ingenieurs en voldoen aan die vereistes van die Nasionale Bouregulasie en plaaslike Owerhede (SABS0400).

Proport se strukture getuig van sterkte, lae onderhoud en ‘n besonderse styl met ‘n lang leeftyd.

Die familie kan hierdie praktiese hoë kwaliteit afwerking met trots geniet.

Liggewig “aluzinc” staal word gebruik vir die strukture. Alles is roesbestand en verg lae onderhoud.







 
Kopiereg 2011© www.proport.co.za Alle Regte Voorbehou