Wie is ons?

Proport is reeds in besigheid sedert 1986. Ons spesialiseer in die oprigting van afdakkesonkamersbraaikamersonderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne.

Ons Produkte

Wie is ons?

Proport is reeds in besigheid sedert 1986. Ons spesialiseer in die oprigting van afdakke, sonkamers

braaikamersonderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne.

Ons Produkte

Ons Maatskappy

Wanneer u Proport kies, kry u toegewyde en professionele aandag en diens.” Ons verskaf meer leefspasie vir alle huiseienaars in die Wes-Kaap.

Proport is reeds in besigheid sedert 1986. Ons spesialiseer in die oprigting van afdakke, sonkamers, braaikamers, onderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne.

Hierdie dinamiese maatskappy is in Bellville in die Wes-Kaap in Suid-Afrika geleë. Die besigheid het in ‘n klein fabriek in die Wes-Kaap ontstaan en is begin deur Frikkie van Eeden. Die besigheid het gou so groot gegroei dat hulle moes skuif na ‘n groter fabriek en sedert 1998 is Proport in hul eie fabriek waar die meeste werk vooraf vervaardig en voorberei word.

Ons kan ongeveer 300 projekte per jaar doen en het die vermoë om 15 afdakke in vyf dae op te rig.

 PROPORT word tans bestuur deur 2 eienaar direkteure

Christiaan malan

Produksie Direkteur 

Johann Coetzee

Bemarkings Direkteur

Afrikaans Form

Christiaan Malan

Production Director

Johann Coetzee

Marketing Director

KRY ‘N KWOTASIE

Afrikaans Form (1)