Ons Produkte

Proport bedek en maak basies alles toe.

ons dienste

Ons Produkte

Proport bedek en maak basies alles toe.

ons dienste

Ons maak basies alles toe

Dit is die rede hoekom ons “The Enclosure People” genoem word.  Afdakkesonkamersbraaikamersonderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne., noem dit… ons doen dit.

Die struktuur wat gebruik word is vervaardig van liggewig “aluzinc” staal, gebuig in u-kanale wat deur “rivets” aanmekaargesit word sodat dit ‘n baie sterk balk vorm. “ALUZINC” is staal plaat wat bedek is met ‘n allooilaag van 55% aluminium, 44 % sink en 1% silikon, wat beskerming teen roes verskaf. Die struktuur word met ‘n hoë gehalte onderlaag bedek en daarna gespuitverf om by bestaande strukture aan te pas.

Die dakmateriaal is IBR- metaal, Colorbond (geverfde IBR) plaat of U.V behandelde Polycarbonate plaat as maksimum lig benodig word.

Hoë gehalte skuifdeure met veiligheidsglas, asook aluminium vensters word gebruik om die kante te vorm.

KRY ‘N KWOTASIE

Afrikaans Form

Afrikaans Form (1)

Proport spesialiseer al sedert 1986 in die oprigting van lae onderhoud strukture. Liggewig aluzinc word gebruik vir die struktuur, in plaas van die “gewone” hout afdakke. Met vandag se voertuig kostes,…

Proport spesialiseer in die toemaak van patios vir kliënte in die Wes-Kaap. U patio is een van die beste plekke om tyd te geniet saam met vriende en familie, of selfs…

Proport spesialiseer sedert 1986 in die toemaak van swembad areas. Deur n swembad onderdak te sit en die sykante toe te maak met glas en aluminium (skuifdeure en vensters), kan die…

Proport spesialiseer sedert 1986 in die oprigting en ontwerp van sonkamers. Dit maak deesdae sin om eerder n eiendom te verbeter as om te verkoop. Vele huise leen hulself absoluut daartoe…

Daar is twee tipes mense in die Kaap – die met n braaikamer, en die wat nog een wil he. Vra maar gerus aan persone wat n braaikamer het – dis…

Balkonne

Proport spesialiseer in die toemaak van balkonne. Dit gebeur dikwels dat mens n nuwe eiendom aankoop, met n pragtige balkon, wat egter heeltemal onbruikbaar is weens die weersomstandighede. Ons kan help…