Braaikamers
Daar is twee tipes mense in die Kaap – die met n braaikamer, en die wat nog een wil he.

Vra maar gerus aan persone wat n braaikamer het – dis iets wat n leefstyl is, en wanneer jy een gehad het is dit iets waarsonder jy nie weer kan klaarkom nie.
Proport se braaikamer strukture word van aluzinc vervaardig, met n verskeidenheid wat die dakbedekking betref. Proport het die braaikamer – gier in 1986 begin, en is steeds aan die voorpunt wat ontwerpe, praktiese styl en sjarme betref.
n Proport braaikamer sorg dat daar gebraai of gekuier kan word, ongeag die weersomstandighede. Die basiese Proport konsep word altyd gebruik, met sykante wat uit meer glas en aluminium bestaan as baksteen of bouwerk.
Soms kan n klein, onbenutte area deur eenvoudige ontwerp verander word na n praktiese braai area. Daar is ook alternatiewe beskikbaar wat sykante se ontwerp betref, en vou/skuifdeure kan heeltemal oopmaak om die buitelewe te laat saamvloei met die binnelewe. Ontwerpe bly egter altyd n persoonlike keuse, en persoonlike smaak die belangrikste rol wanneer dit by braaikamers kom.
Proport behartig die hele proses vanaf ontwerp tot die teken en indien van planne. Strukture voldoen aan alle munisipale vereistes, en sal sorg vir n leeftyd van genot en sal ook n waardevolle toevoeging tot enige woonhuis wees sover dit eiendomswarde betref.
KRY ‘N KWOTASIE
Afrikaans Form