Toemaak van Patios

Proport spesialiseer in die toemaak van patios vir kliënte in die Wes-Kaap.

terug na produkte

patio is een van die beste plekke om tyd te geniet saam met vriende en familie, of selfs net ‘n goeie manier om tyd alleen te geniet. Maar dinge soos die weer en kommer oor veiligheid maak dit nie altyd moontlik om U patio ten volle te geniet nie – en dit is waar ons inkom. Wanneer dit kom by die toemaak van patios gebruik ons slegs die beste kwaliteit materiaal wat ‘n stylvolle, maklike oplossing bied. Ons maak ook seker dat ons materiaal verskaf wat u kostes tot ‘n absolute minimum sal beperk.

Nog ‘n voordeel van die toemaak van u patio, is dat u die area kan verander in ‘n praktiese toevoeging vir u huis. U sal in staat wees om u patio area te geniet, selfs wanneer dit reën, sonder om bekommerd te wees oor water skade en vuilheid. ‘n toegemaakte patio is veiliger vir kinders om in te speel, dis meer gemaklik om te geniet gedurende die winter en voeg beslis ‘n tipe skoonheid en funksionaliteit by u huis. Huiseienaars is lief vir patios aangesien dit hulle toelaat om tyd te spandeer binne die huis, alhowel dit voel asof jy tyd buite spandeer.

Die toemaak van patios kan bestaan uit spesefieke vensters en deure, wat gemaak kan word van glas of aluminium. Ons strukture is professioneel ontwerp deur strukturele ingenieurs en voldoen aan die Nasionale Bouregulasies sowel as plaaslike owerhede. Ons is trots op ons werk en sal u voorsien met ‘n praktiese, stylvolle en duursame patio area vir u spesifieke huis.

Proport is reeds in besigheid sedert 1986 en bied kwaliteit vakmanskap teen bekostigbare pryse. Dit maak ons n markleier en gee ons die vermoë om u te voorsien van professionele wenke en advies wanneer dit kom by u patio. Kontak ons vandag om uit te vind hoe ons kan help om waarde en funksionaliteit by u huis te voeg.

KRY ‘N KWOTASIE

Afrikaans Form

Afrikaans Form (1)