Welkom by Proport

Proport is reeds in besigheid sedert 1986. Ons spesialiseer in die oprigting van afdakkesonkamersbraaikamersonderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne.

Ons produkte

Welkom by Proport

Proport is reeds in besigheid sedert 1986. Ons spesialiseer in die oprigting van afdakkesonkamers

braaikamers,  onderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne.

Ons produkte

Welkom

Sterk, duursame, lae onderhoud strukture gekombineer met styl en eenvoudige elegansie maak Proport se strukture en afdakke die regte keuse.

Proport spesialiseer reeds sedert die tagtiger jare in die oprigting van afdakke, toemaak van braaikamers, onderdak swembaddens, balkonne en onderdak parkering in die Wes-Kaap Provinsie. Alle strukture is oorspronklik ontwerp deur strukturele ingenieurs en voldoen aan die vereistes van die Nasionale Bouregulasie en plaaslike Owerhede (SABS0400).
Proport se strukture getuig van sterkte, lae onderhoud en ‘n besonderse styl met ‘n lang leeftyd.
Gesinne kan hierdie praktiese hoe kwaliteit strukture en afwerking met trots geniet.
 
Liggewig “aluzinc” staal word gebruik vir die strukture. Alles is roesbestand en verg lae onderhoud.

KRY ‘N KWOTASIE

Afrikaans Form

Welkom

Sterk, duursame, lae onderhoud strukture gekombineer met styl en eenvoudige elegansie maak Proport se kampe en afdakke die regte keuse.

Proport spesialiseer reeds sedert die tagtiger jare in die oprigting van afdakke, toemaak van braaikamers, onderdak swembaddens, balkonne en onderdak parkering in die Wes-Kaap Provinsie. Alle strukture is oorspronklik ontwerp deur strukturele ingenieurs en voldoen aan die vereistes van die Nasionale Bouregulasie en plaaslike Owerhede (SABS0400).
Proport se strukture getuig van sterkte, lae onderhoud en ‘n besonderse styl met ‘n lang leeftyd.
Gesinne kan hierdie praktiese hoe kwaliteit strukture en afwerking met trots geniet.
 
Liggewig “aluzinc” staal word gebruik vir die strukture. Alles is roesbestand en verg lae onderhoud.

KRY ‘N KWOTASIE

Afrikaans Form (1)

proport- eenvoudige elegansie en styl

Sterk, duursame,

lae onderhoud strukture

proport- eenvoudige elegansie en styl

Sterk, duursame, lae onderhoud strukture

Wat ons kliënte sê

De Oude Renbaan, Paarl

Afdak: De Oude Renbaan, Paarl

Namens die UK van De Oude Renbaan wens ek u firma te bedank vir die professionele uitvoering vand die oprigting van die afdak by ons sekuriteitsgebou.

U word hartelik bedank “for a job well done”.

Die Uwe,
SvB Van Niekerk
UK-lid: Sekuriteit: DOR

De Oude Renbaan, Ebrahim en Fa’eema Adams, Strand

Graag wil ek net my dank en waardering uitspreek vir u reaksie op my n telefoonoproep.

Die dakkonstruksie is deur u maatskappy gedurende 1992  hier in die strand by ons huis aangebring en sederdien het ek  regtig geen problem ondervind nie . 

P.K Allen, Plumstead

This is just a short letter of appreciation to say thank you for the excellent work, which was done at my house. I am really impressed with the professional staff that I dealt with and the high quality of workmanship and pride your staff has in the work they deliver.