Happy Clients

 Proport is a well-established company, proud of its track record of honouring its guarantee promises and even going beyond by doing repairs long after the guarantee period of one year has lapsed.

Graag wil ek net my dank en waardering uitspreek vir u reaksie op my n telefoonoproep.

Die dakkonstruksie is deur u maatskappy gedurende 1992  hier in die strand by ons huis aangebring en sederdien het ek  regtig geen problem ondervind nie . Vanoggend , 8 Augustus, het ek n propleem opgetel en u om 9h00 geskakel. Tot my verbasing en vreugde het u werksmense, of liewer vriende, soos dit al aan my bekend gemaak is, om 11h00 in die strand opgedaag en gou-gou met liefde en vriendelikheid my probleem opgelos.

Aan Robert en sy maats – thanks for a job well done.

To Proport – I have always admired you and I am indeed proud that I can boast with work done by Proport.

Keep up the good work!

Groete aan u en Gideon

Ebrahim en Fa’eema Adams

Strand, 08 Augustus 1996

More Testimonials

Form English

This is just a short letter of appreciation to say thank you for the excellent work, which was done at my house. I am really impressed with the professional staff that I dealt with and the high quality of workmanship and pride your staff has in the work they deliver.

My wife and I were most impressed by the great effort your company offers to deliver out standing customer care.
This is greatly appreciated and I will recommend Proport to anybody who enquires about my enclosure.

A very happy customer.

P.K Allen

Plumstead, 6 May 1997

Hiermee, ons opregte dank vir ons mooi dubbelmotor-afdak. Johann, jy was ons eerste kontak met Proport. Dankie vir jou flink reaksie. Dankie vir die professionele, dog vriendelike manier waarop jy ons ingelig het oor moontlikhede ons het, en watter moontlikhede daar is in die gebruik van materiaal en metodes vir die oprigting van die afdak. Jy het geduld met al ons vrae en dan kennersandwoorde word wardeer.

Dankie aan Cor vir sy gereelde inloer tydens die oprigting.

Aan John en sy span, dankie vir die netjiese stuk werk wat julle flink voltooi het, t.s.v die harde reenbuie wat kort-kort reen-onderbrekings veroorsaak het.

Johann, dankie vir jou gereelde inloer en kom verneem of ons tevrede is. Ons wardeer jou betrokkenheid. Ons sal julle met vrymoedigheid aanbeveel aan mense wat afdakke wil laat bou

Vriendelike groete,

Woldemar en Relna Cloete

Bellville, 1 Julie 2005

Afdak: De Oude Renbaan, Paarl

Namens die UK van De Oude Renbaan wens ek u firma te bedank vir die professionele uitvoering vand die oprigting van die afdak by ons sekuriteitsgebou.

U word hartelik bedank “for a job well done”.

Die Uwe,

SvB Van Niekerk

De Oude Renbaan, Paarl, 19 Julie 2002

Baie dankie vir u briewe van 19 Februarie i.v.m. die afhandeling van die bogenoemde kontrak en die terugbesorging van die bouplanne.

Verskoon asb die vertraging in ontvangserkenning maar ons het pas n week gelede teruggekeer na ons van, 20 Februarie, op reis was.

Ek wil u graag bedank vir die puik wyse waarop u firma ons stoep toegebou het. Ek is veral beindruk deur die stiptelikheid waarmee die werk gedoen is, en die vriendelikheid van u vakmanne. U tegemoetkoming om nie die prys te verhoog toe die aanvanklike plan aangepas moes word, het ek veral warder.

Vriendelike groete,

Prof HS Cilliers

Loevendal, 21 Maart 1996

Baie dankie vir die puik diens wat julle firma gelewer het, met die opsit van afdakke. Die werk is uiters professioneel, en ons as eienaars van die eiendom is baie tevrede.

Dankie ook aan Corlo en sy span. Julle firma kan trots wees om sulke manne in julle diens te kan he.

Nogmaals dankie

Willie en Rita Swanepoel

Brackenfell, 25 November 2000

Thanks so much for the wonderful Jacuzzi enclosure!! It works so well – I should have had this done at first. Anyway, it certainly makes up for the mess that other person put up.

I can also highly recommend your team.

Thanks again,

Veronica Eddles

Glencairn Hights, 31 May 2004