Toemaak van Balkonne

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

toegemaakte balkonne

Dit gebeur dikwels dat mens n nuwe eiendom aankoop, met n pragtige balkon, wat egter heeltemal onbruikbaar is weens die weersomstandighede. Ons kan help – deur die balkon toe te maak.

Glas en skuif vensters word gebruik, of oopmaak vensters, wat beteken dat die uitsig nog benut kan word. Strukture word volgens die Proport konsep gebou, wat uit aluzinc bestaan, met n verskeidenheid wat dakplate en ontwerp betref. Glas voldoen aan die veiligheids spesifikasies, en ons doen alles wat nodig is – van ontwerp, teken van planne en die indien en goedkeuring daarvan by die plaaslike owerheid.

Daar is ook gevalle waar n balkon n problem skep – waterdigting is nie na behore nie, en water lek deur na die onderste vertrekke. Waterdigting alleen is dikwels sonder sukses, en n sinvolle oplossing is om die balkon toe te maak. Die area kan ten volle benut word, terwyl die waterprobleem ook verdwyn. Ons balkonne lyk esteties netjies, en voeg boonop waarde by die bestaande huis.

PROFESSIONAL

BESTE KWALITEIT

Ons is trots daarop om vakmanskap van uitstaande gehalte by elke projek te lewer. Deur slegs die beste materiale te gebruik, verseker ProPort blywende duursaamheid en tevredenheid vir elke motorafdak, sonkamer of omheinde struktuur wat ons installeer.

BEST QUALITY

PROFESSIONEEL

Met dekades se ervaring en 'n praktiese benadering hanteer ons span elke projek met sorg, presisie en duidelike kommunikasie – van beplanning tot finale installasie.

BETROU EN GETOETS DEUR VELE

Sedert 1986 het ProPort ’n reputasie opgebou vir betroubaarheid en uitnemendheid. Ons langdurige kliënteverhoudings en konstante verwysings sê baie oor die diens wat ons lewer.

ONS PRODUKTE

pool enclosure

TOEGEMAAKTE SWEMBADDENS

Proport spesialiseer sedert 1986 in die toemaak van swembad areas.

BALCONY ENCLOSURES

TOEGEMAAKTE BALKONNE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoëgehalte, lae-onderhoud, liggewig ingeslote balkon.

BRAAIROOMS

BRAAIKAMERS

Daar is twee soorte mense in Kaapstad – dié met braaikamers en dié wat nog een wil hê.

CARPORTS

MOTORAFDAKKE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

Scroll to Top