SONKAMERS

Proport spesialiseer sedert 1986 in die oprigting en ontwerp van sonkamers.

Sonkamers

Dit maak deesdae sin om eerder n eiendom te verbeter as om te verkoop. Vele huise leen hulself absoluut daartoe om onbenutte areas te omskep in sonkamers. Daar is ook vele gevalle waar die wind n area onleefbaar maak, maar deur die sykante toe te maak met glas en aluminium, word die wind uitgehou, sonder dat dit voel asof mens binneshuis is.

Proport gebruik lae onderhoud aluzinc vir die struktuur, met n verskeidenheid opsies vir dakplate. Polycarbonate plate, of zincalume kan gebruik word, of colorbond (of n kombinasie). n plafon met insulasie is ook n alternatief. Ons hegtings metode van dakplate is uniek, wat baie stewige strukture tot gevolg het, en windsnelhede van tot 105km per uur kan trotseer. Sykante is hoofsaaklik aluminium en glas, maar ontwerpe word rondom die klient en munisipale vereistes gedoen. Proport se sonkamers is uniek, en bied styl, eenvoudige en praktiese oplossings vir soms moeilike situasies.

Ons praktiese konsultante is opgelei om kliente te adviseer, vanaf die aanvanklike perseel besoek tot waar planne gedoen moet word.

PROFESSIONAL

BESTE KWALITEIT

Ons is trots daarop om vakmanskap van uitstaande gehalte by elke projek te lewer. Deur slegs die beste materiale te gebruik, verseker ProPort blywende duursaamheid en tevredenheid vir elke motorafdak, sonkamer of omheinde struktuur wat ons installeer.

BEST QUALITY

PROFESSIONEEL

Met dekades se ervaring en 'n praktiese benadering hanteer ons span elke projek met sorg, presisie en duidelike kommunikasie – van beplanning tot finale installasie.

BETROU EN GETOETS DEUR VELE

Sedert 1986 het ProPort ’n reputasie opgebou vir betroubaarheid en uitnemendheid. Ons langdurige kliënteverhoudings en konstante verwysings sê baie oor die diens wat ons lewer.

ONS PRODUKTE

pool enclosure

TOEGEMAAKTE SWEMBADDENS

Proport spesialiseer sedert 1986 in die toemaak van swembad areas.

BALCONY ENCLOSURES

TOEGEMAAKTE BALKONNE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoëgehalte, lae-onderhoud, liggewig ingeslote balkon.

BRAAIROOMS

BRAAIKAMERS

Daar is twee soorte mense in Kaapstad – dié met braaikamers en dié wat nog een wil hê.

CARPORTS

MOTORAFDAKKE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

Scroll to Top