BRAAI ROOMS

Daar is twee soorte mense in Kaapstad – dié met braaikamers en dié wat nog een wil hê.

BRAAI ROOMS

Vra maar gerus aan persone wat n braaikamer het – dis iets wat n leefstyl is, en wanneer jy een gehad het is dit iets waarsonder jy nie weer kan klaarkom nie.

Proport se braaikamer strukture word van aluzinc vervaardig, met n verskeidenheid wat die dakbedekking betref. Proport het die braaikamer – gier in 1986 begin, en is steeds aan die voorpunt wat ontwerpe, praktiese styl en sjarme betref.

Proport braaikamer sorg dat daar gebraai of gekuier kan word, ongeag die weersomstandighede. Die basiese Proport konsep word altyd gebruik, met sykante wat uit meer glas en aluminium bestaan as baksteen of bouwerk.

Soms kan n klein, onbenutte area deur eenvoudige ontwerp verander word na n praktiese braai area. Daar is ook alternatiewe beskikbaar wat sykante se ontwerp betref, en vou/skuifdeure kan heeltemal oopmaak om die buitelewe te laat saamvloei met die binnelewe. Ontwerpe bly egter altyd n persoonlike keuse, en persoonlike smaak die belangrikste rol wanneer dit by braaikamers kom.

Proport behartig die hele proses vanaf ontwerp tot die teken en indien van planne. Strukture voldoen aan alle munisipale vereistes, en sal sorg vir n leeftyd van genot en sal ook n waardevolle toevoeging tot enige woonhuis wees sover dit eiendomswarde betref.

PROFESSIONAL

BESTE KWALITEIT

Ons is trots daarop om vakmanskap van uitstaande gehalte by elke projek te lewer. Deur slegs die beste materiale te gebruik, verseker ProPort blywende duursaamheid en tevredenheid vir elke motorafdak, sonkamer of omheinde struktuur wat ons installeer.

BEST QUALITY

PROFESSIONEEL

Met dekades se ervaring en 'n praktiese benadering hanteer ons span elke projek met sorg, presisie en duidelike kommunikasie – van beplanning tot finale installasie.

BETROU EN GETOETS DEUR VELE

Sedert 1986 het ProPort ’n reputasie opgebou vir betroubaarheid en uitnemendheid. Ons langdurige kliënteverhoudings en konstante verwysings sê baie oor die diens wat ons lewer.

ONS PRODUKTE

pool enclosure

TOEGEMAAKTE SWEMBADDENS

Proport spesialiseer sedert 1986 in die toemaak van swembad areas.

BALCONY ENCLOSURES

TOEGEMAAKTE BALKONNE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoëgehalte, lae-onderhoud, liggewig ingeslote balkon.

BRAAIROOMS

BRAAIKAMERS

Daar is twee soorte mense in Kaapstad – dié met braaikamers en dié wat nog een wil hê.

CARPORTS

MOTORAFDAKKE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

Scroll to Top