BEDEKTE PARKEERAREA

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

BEDEKTE
PARKEERAREA

Aluzink word gebruik vir die konstruksie, met ’n verskeidenheid dakplate om van te kies. Zincalumne-plate kan gebruik word, of Colorbond, of deurskynende alternatiewe waar nodig. Die afronding van die dak word gedoen met ’n onderhoudsvrye poliëster-fascia. Dit verdoesel die plate en geut, wat die motorafdak ’n elegante, maar steeds praktiese voorkoms gee. Ons is sedert 1986 in besigheid en het al alles ervaar.

Ons konstruksies is geskik vir privaat sowel as besigheids doeleindes. Munisipale planne word deur ons geteken, en ons behartig die hele proses van teken tot goedkeuring. Kliente het dus volle gemoedsrus, en weet dat alles ten volle aan alle munisipale en ander vereistes voldoen.

Ons vakmanne is almal goed opgelei en werk as ’n span om enige ongerief vir die kliënt tot die minimum te beperk terwyl hulle op die terrein is. Met die hoë koste van ’n voertuig deesdae, maak dit sin om hierdie waardevolle bate te beskerm deur ’n ProPort-motorafdak te installeer.

PROFESSIONAL

BESTE KWALITEIT

Ons is trots daarop om vakmanskap van uitstaande gehalte by elke projek te lewer. Deur slegs die beste materiale te gebruik, verseker ProPort blywende duursaamheid en tevredenheid vir elke motorafdak, sonkamer of omheinde struktuur wat ons installeer.

BEST QUALITY

PROFESSIONEEL

Met dekades se ervaring en 'n praktiese benadering hanteer ons span elke projek met sorg, presisie en duidelike kommunikasie – van beplanning tot finale installasie.

BETROU EN GETOETS DEUR VELE

Sedert 1986 het ProPort ’n reputasie opgebou vir betroubaarheid en uitnemendheid. Ons langdurige kliënteverhoudings en konstante verwysings sê baie oor die diens wat ons lewer.

ONS PRODUKTE

pool enclosure

TOEGEMAAKTE SWEMBADDENS

Proport spesialiseer sedert 1986 in die toemaak van swembad areas.

BALCONY ENCLOSURES

TOEGEMAAKTE BALKONNE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoëgehalte, lae-onderhoud, liggewig ingeslote balkon.

BRAAIROOMS

BRAAIKAMERS

Daar is twee soorte mense in Kaapstad – dié met braaikamers en dié wat nog een wil hê.

CARPORTS

MOTORAFDAKKE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

Scroll to Top