PATIO ENCLOSURES

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

Toemaak van Patios

U patio is een van die beste plekke om tyd te geniet saam met vriende en familie, of selfs net ‘n goeie manier om tyd alleen te geniet. Maar dinge soos die weer en kommer oor veiligheid maak dit nie altyd moontlik om U patio ten volle te geniet nie – en dit is waar ons inkom. Wanneer dit kom by die toemaak van patios gebruik ons slegs die beste kwaliteit materiaal wat ‘n stylvolle, maklike oplossing bied. Ons maak ook seker dat ons materiaal verskaf wat u kostes tot ‘n absolute minimum sal beperk.

Nog ‘n voordeel van die toemaak van u patio, is dat u die area kan verander in ‘n praktiese toevoeging vir u huis. U sal in staat wees om u patio area te geniet, selfs wanneer dit reën, sonder om bekommerd te wees oor water skade en vuilheid. ‘n toegemaakte patio is veiliger vir kinders om in te speel, dis meer gemaklik om te geniet gedurende die winter en voeg beslis ‘n tipe skoonheid en funksionaliteit by u huis. Huiseienaars is lief vir patios aangesien dit hulle toelaat om tyd te spandeer binne die huis, alhowel dit voel asof jy tyd buite spandeer.

Die toemaak van patios kan bestaan uit spesefieke vensters en deure, wat gemaak kan word van glas of aluminium. Ons strukture is professioneel ontwerp deur strukturele ingenieurs en voldoen aan die Nasionale Bouregulasies sowel as plaaslike owerhede. Ons is trots op ons werk en sal u voorsien met ‘n praktiese, stylvolle en duursame patio area vir u spesifieke huis.

Proport is reeds in besigheid sedert 1986 en bied kwaliteit vakmanskap teen bekostigbare pryse. Dit maak ons n markleier en gee ons die vermoë om u te voorsien van professionele wenke en advies wanneer dit kom by u patio. Kontak ons vandag om uit te vind hoe ons kan help om waarde en funksionaliteit by u huis te voeg.

BESTE KWALITEIT

We take pride in delivering top-quality craftsmanship on every project. Using only the finest materials, ProPort ensures lasting durability and satisfaction for every carport, sunroom, or enclosure we install.

PROFESSIONEEL

With decades of experience and a hands-on approach, our team handles each project with care, precision, and clear communication — from planning to final installation.

BETROU EN GETOETS DEUR VELE

Sedert 1986 het ProPort ’n reputasie opgebou vir betroubaarheid en uitnemendheid. Ons langdurige kliënteverhoudings en konstante verwysings sê baie oor die diens wat ons lewer.

ONS PRODUKTE

pool enclosure

INGESLOTE SWEMBADDENS

Proport spesialiseer sedert 1986 in die toemaak van swembad areas.

BALCONY ENCLOSURES

INGESLOTE BALKONNE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoëgehalte, lae-onderhoud, liggewig ingeslote balkon.

BRAAIROOMS

BRAAIKAMERS

Daar is twee soorte mense in Kaapstad – dié met braaikamers en dié wat nog een wil hê.

CARPORTS

MOTORAFDAKKE

ProPort spesialiseer in die konstruksie van hoë gehalte, lae onderhoud liggewig staal-motorafdakke.

Scroll to Top