“Met ProPort kry jy diens wat eenvoudig geen gelyke het nie." Ons verander huise in die Wes-Kaap deur ekstra leefruimte te skep.
Proport is in besigheid vanaf 1986. Proport is reeds in besigheid sedert 1986. Ons spesialiseer in die oprigting van afdakke, sonkamers, braaikamers, onderdak parkeer areas en die toemaak van swembaddens en balkonne.
Hierdie dinamiese maatskappy is in Bellville in die Wes-Kaap in Suid-Afrika geleë. Die besigheid het in ‘n klein fabriek in die Wes-Kaap ontstaan en is begin deur Frikkie van Eeden. Die besigheid het gou so groot gegroei dat hulle moes skuif na ‘n groter fabriek en sedert 1998 is Proport in hul eie fabriek waar die meeste werk vooraf vervaardig en voorberei word.